وَالشَّمْسِ وَضُحَاهَا (1) By die son en sy glansrykheid |
وَالْقَمَرِ إِذَا تَلَاهَا (2) by die maan as hy hom volg |
وَالنَّهَارِ إِذَا جَلَّاهَا (3) by die dag, as dit onthul |
وَاللَّيْلِ إِذَا يَغْشَاهَا (4) by die nag, as dit bedek |
وَالسَّمَاءِ وَمَا بَنَاهَا (5) by die hemel en die skepping daarvan |
وَالْأَرْضِ وَمَا طَحَاهَا (6) by die aarde en sy ruimte |
وَنَفْسٍ وَمَا سَوَّاهَا (7) En by die siel en sy volmaaktheid |
فَأَلْهَمَهَا فُجُورَهَا وَتَقْوَاهَا (8) So openbaar Hy die goeie sowel as die bose weg |
قَدْ أَفْلَحَ مَن زَكَّاهَا (9) Suksesvol sal hy wees wat dit rein hou |
وَقَدْ خَابَ مَن دَسَّاهَا (10) maar klaaglik die lot van hom wat die siel verlei en besoedel |
كَذَّبَتْ ثَمُودُ بِطَغْوَاهَا (11) Die stam van Thamoed het die waarheid in hulle boosaardig- heid verwerp |
إِذِ انبَعَثَ أَشْقَاهَا (12) toe die gemeenste onder hulle in opstand gekom het |
فَقَالَ لَهُمْ رَسُولُ اللَّهِ نَاقَةَ اللَّهِ وَسُقْيَاهَا (13) Tog het die boodskapper van Allah vir hulle gesê: Dít is die kamelin van Allah; laat haar drink |
فَكَذَّبُوهُ فَعَقَرُوهَا فَدَمْدَمَ عَلَيْهِمْ رَبُّهُم بِذَنبِهِمْ فَسَوَّاهَا (14) Maar hulle het hom verloën en haar geslag. Daarom het hulle Heer hulle vanweë hul sonde verdelg, en alles met die grond gelyk gemaak |
وَلَا يَخَافُ عُقْبَاهَا (15) En Hy vrees nie die gevolge hiervan nie |